Jaarboeke

Miniverhandeling: Taal, kultuur en kommunikasie 895


 
Modulekode LCC 895
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die miniverhandeling is selfstandige navorsingsverslag waarvan die onderwerp en formaat deur die departementshoof of sy/haar verteenwoordiger goedgekeur is. Die navorsingsproses behels die verpligte bywoning van en deelname aan die departement se proefskrifwerkswinkelprogram.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences